Ek is 25, 12 Mei 2014 getroud al vir 2 jaar met die mees wonderlikste man ooit, Eben, elke dag het sy “challenges” maar saam saam gaan ons deur elke dag soos enige ander getroude paartjie.
Ons het 2 kinders, Cailen word 11 Desemeber 6 jaar oud – en is nou in Graad R, Ruben word 12 Oktober 1 jaar oud, nou maar net 5 maande oud. Ons kinders is ons lewe en die grootste blessing van die Here af. En elke dag saam die 2 terroriste is ek dink die grootste challenge
Ek hoop om elke hoogtepunt en laagtepunt van ons lewe met julle te deel!
No comments:
Post a Comment