Thursday, 13 March 2014

Als wat in week gebeur het (te lank terug hier geskryf) :)

So sussie is siek met verkoue...Boetie het brongitis (darm al baie beter) en nou raak mamma ook siek. Vanmiddag gou medisyne gaan kry sodat die verjoue vinnig die pad kan vat.
Dis darm naweek, lekker bed bly weer en rustig wees.
Laas naweek was my vriendin se 30ste en haar seuntjie se 1ste verjaarsdag partytjie, sy het sexy gelyk jong... Die dieet werk beslis - ek sal ook vinnig vinnig so lyk as daar vir my nuwe tieties belowe word haha ;)
Vriendin jy lyk regtig GOED!!! (sexy)
Die aandjie was baie lekker - behalwe vir orige vroumense wat - was dit groot sukses!
Ek voel in "jare" weer baie goed oor myself... Dink ek kan die koppe laat draai? :) hehe. My lyf kom stadig maar seker weer wat dit was omtrent 6 jaar terug :)
My ander vriendin het gegraduate...Sy het haar National Diploma in Paralegal Law studies gekry!! Geluk vriendin - baie trots op jou!!

2 comments:

  1. Vriendin, jy was nog altyd sexy - ja even toe jy swanger was... Eks bly jy voel goed, dis eintlik al wat saak maak. Maar deel bietjie daai dieet met my. Ek het dit beslis nodig!! En dankie :-)

    ReplyDelete
    Replies
    1. Nee jis ek het vet geword na my swangerskap met Ruben...maar nou kom ek weer reg haha. Ek is op die Herbal Life dieet,,, en dis vir 8 weke. Ek het nou al in 4 weke 3.8kg en 30cm over all verloor :) Dis regtig maklike dieet en dit WERK! Ek LOVE dat jy jou blog op datum hou - ek kyk elke oggend... maak sommer my dag as ek weet wat in julle lewe aangaan :)

      Delete